AET - Via Afrika

Stimela Afrikaans Vlak 4 Leerderwerkboek
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.

Nog beter– Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.

Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om

– goed te kommunikeer deur praat, gebare en luistervaardighede te gebruik.

– taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee.

– daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik.

– metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem.

– jouself te ontwikkel deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke.

–  die regte metodes te kies om jou tyd te help beplan.

Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.

Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.

Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter. Geniet hierdie ervaring!

The post Stimela Afrikaans Vlak 4 Leerderwerkboek appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 3 Leerderwerkboek
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.

Nog beter– Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.

Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om

– goed te kommunikeer deur praat, gebare en luistervaardighede te gebruik.

– taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee.

– daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik.

– metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem.

– jouself te ontwikkel deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke.

– die regte metodes te kies om jou tyd te help beplan.

Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.

Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.

Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Geniet hierdie ervaring!

The post Stimela Afrikaans Vlak 3 Leerderwerkboek appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 3 Fasiliteerdersgids
Uiteindelik is daar ‘n Fasiliteerdersgids vir beskikbaar. Dit sal u met die enorme taak ondersteun om die taal vir volwassenes te leer. Dit word eenvoudig, interessant en prakties aangebied.

Hierdie reeks deur STIMELA vir Vlak 1 tot 4 is eenvoudig ‘n “moet” vir elke fasiliteerder.

Hierdie reeks dek alle Eenheidstandaarde, Spesifieke Uitkomste en Assesseringskriteria vir Afrikaans volgens die nasionale voorskrifte. Die gidse sal verseker dat

– fasiliteerders die metodologie en aanbieding van ‘n taak in VBOO korrek aanpak.

– die nasionale beginsels, die inhoud en verband van Afrikaans Vlak 1 tot 4 gedek is en per Module of Eenheid uiteengesit word.

– assessering die regmatige plek in die leer en onderrig van VBOO-leerders inneem.

– spesifieke en daaglikse assesseringstake in oorleg met die riglyne ingesluit is.

– integrasie midde Tale en tussen ander Vakke of Leerareas ingesluit is.

– toepaslike assesseringsinstrumente en -rubrieke vir assessering wat aangeteken moet word, in beide die Fasiliteerdersgids en Leerderboek beskikbaar is.

– voorsiening gemaak is vir enige vorm van leergestremdheid, maar ook vir begaafde leerders.

Met hierdie weldeurdagte instrument in u hand, sal u u leerders kan ondersteun om met insig te redeneer en ongelykheid bloot te stel. Dit sal ander leerders help om probleme in die daaglikse lewe te identifiseer en op te los met metodes wat toepaslik is in die leer- en onderrigsituasie.

The post Stimela Afrikaans Vlak 3 Fasiliteerdersgids appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 2 Leerderwerkboek
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.

Nog beter– Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.

Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om

– goed te kommunikeer deur praat, gebare en luistervaardighede te gebruik.

– taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee.

– daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik.

– metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem.

– jouself te ontwikkel deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke.

– die regte metodes te kies om jou tyd te help beplan.

Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.

Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.

Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Geniet hierdie ervaring!

The post Stimela Afrikaans Vlak 2 Leerderwerkboek appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 2 Fasiliteerdersgids
Uiteindelik is daar ‘n Fasiliteerdersgids vir beskikbaar. Dit sal u met die enorme taak ondersteun om die taal vir volwassenes te leer. Dit word eenvoudig, interessant en prakties aangebied.

Hierdie reeks deur STIMELA vir Vlak 1 tot 4 is eenvoudig ‘n “moet” vir elke fasiliteerder.

Hierdie reeks dek alle Eenheidstandaarde, Spesifieke Uitkomste en Assesseringskriteria vir Afrikaans volgens die nasionale voorskrifte. Die gidse sal verseker dat

– fasiliteerders die metodologie en aanbieding van ‘n taak in VBOO korrek aanpak.

– die nasionale beginsels, die inhoud en verband van Afrikaans Vlak 1 tot 4 gedek is en per Module of Eenheid uiteengesit word.

– assessering die regmatige plek in die leer en onderrig van VBOO-leerders inneem.

– spesifieke en daaglikse assesseringstake in oorleg met die riglyne ingesluit is.

– integrasie midde Tale en tussen ander Vakke of Leerareas ingesluit is.

–  toepaslike assesseringsinstrumente en -rubrieke vir assessering wat aangeteken moet word, in beide die Fasiliteerdersgids en Leerderboek beskikbaar is.

– voorsiening gemaak is vir enige vorm van leergestremdheid, maar ook vir begaafde leerders.

Met hierdie weldeurdagte instrument in u hand, sal u u leerders kan ondersteun om met insig te redeneer en ongelykheid bloot te stel. Dit sal ander leerders help om probleme in die daaglikse lewe te identifiseer en op te los met metodes wat toepaslik is in die leer- en onderrigsituasie.

The post Stimela Afrikaans Vlak 2 Fasiliteerdersgids appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 1 Leerderwerkboek
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding

as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.

Nog beter– Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.

Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om

goed te kommunikeer deur praat, gebare en luistervaardighede te gebruik.

taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee.

daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik.

metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem.

jouself te ontwikkel deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke.

die regte metodes te kies om jou tyd te help beplan.

Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter

dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.

Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.

Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk

te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek

maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Geniet hierdie ervaring!

The post Stimela Afrikaans Vlak 1 Leerderwerkboek appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 1 Fasiliteerdersgids
Uiteindelik is daar ‘n Fasiliteerdersgids vir beskikbaar. Dit sal u met die enorme taak ondersteun om die taal vir volwassenes te leer. Dit word eenvoudig, interessant en prakties aangebied.

Hierdie reeks deur STIMELA vir Vlak 1 tot 4 is eenvoudig ‘n “moet” vir elke fasiliteerder.

Hierdie reeks dek alle Eenheidstandaarde, Spesifieke Uitkomste en Assesseringskriteria vir Afrikaans volgens die nasionale voorskrifte. Die gidse sal verseker dat

– fasiliteerders die metodologie en aanbieding van ‘n taak in VBOO korrek aanpak.

– die nasionale beginsels, die inhoud en verband van Afrikaans Vlak 1 tot 4 gedek is en per Module of Eenheid uiteengesit word.

– assessering die regmatige plek in die leer en onderrig van VBOO-leerders inneem.

– spesifieke en daaglikse assesseringstake in oorleg met die riglyne ingesluit is.

– integrasie midde Tale en tussen ander Vakke of Leerareas ingesluit is.

– toepaslike assesseringsinstrumente en -rubrieke vir assessering wat aangeteken moet word, in beide die Fasiliteerdersgids en Leerderboek beskikbaar is.

– voorsiening gemaak is vir enige vorm van leergestremdheid, maar ook vir begaafde leerders.

Met hierdie weldeurdagte instrument in u hand, sal u u leerders kan ondersteun om met insig te redeneer en ongelykheid bloot te stel. Dit sal ander leerders help om probleme in die daaglikse lewe te identifiseer en op te los met metodes wat toepaslik is in die leer- en onderrigsituasie.

The post Stimela Afrikaans Vlak 1 Fasiliteerdersgids appeared first on Via Afrika.

Natural Science Level 4 Facilitator’s Guide
The Natural Science Level 4 material introduces basic science to learners. The book defines and describes the basic principles of science. It assists learners in applying the basic principles of science to human life and explains how science is used in everyday life.

It assists learners to use science while creating job opportunities. This Level 4 material provides a basic knowledge of science to enable them to discuss and even debate about basic scientific principles with others as part of an ongoing learning process.

The material consists of a Facilitator’s Guide and two Learner’s Workbooks. The material complies with all the National requirements. Level 4 covers 15 credits and can form part of the GETC qualification.

The post Natural Science Level 4 Facilitator’s Guide appeared first on Via Afrika.

Mathematics and Mathematical Sciences Level 4 Facilitator’s Guide
This highly recommended newly updated series was developed according to the latest Unit Standards. Each Unit covers one Specific Outcome of a Unit Standard making it very easy to cover all outcomes.

There are a lot of activities in this new series which will assist learners to develop their numeracy skills and talents; develop their mathematical spirit and thoughts; apply problem-solving techniques to real-life situations; make informed decisions and choices; use critical and creative thinking to develop themselves; plan how to work according to specific time allocations.

The Level 4 Mathematical Literacy and Mathematics and Mathematical Sciences were developed according to the A(B)ET Unit Standards (SAQA) and comply with all the National Requirements. Learners may choose between Mathematical Literacy and Mathematics and Mathematical Sciences of which one of the two is compulsory to obtain the GETC qualification. Both cover 16 credits and all the Specific Outcomes and Assessment Criteria are covered. The material consists of a Facilitator’s Guide and a Learner’s Workbook. The material complies with all the National requirements.

The post Mathematics and Mathematical Sciences Level 4 Facilitator’s Guide appeared first on Via Afrika.

Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids
Die Afrikaanse Leerderwerkboek fokus op die volgende kernpunte: Goed te kommunikeer deur praat, gebare en luister- vaardighede te gebruik; Taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee; Daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik; Metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem; Ontwikkeling deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke; Keuse van die regte metodes om tyd te help beplan.

Die Fasiliteerder sal inligting oor prestasie en taalfasette beskikbaar hê. Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap by te dra. Die volle bemeestering van Afrikaans help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur is dit moontlik om inkomste te verhoog.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaans Leerderwerkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Die materiaal bestaan uit ‘n Fasiliteerdersgids en ‘n Leerderwerkboek. Die materiaal voldoen aan al die Nasionale vereistes. Vlak 4 dek 23 krediete en kan deel vorm van die AOOS kwalifikasie.

The post Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids appeared first on Via Afrika.