Afrikaans - Via Afrika

Stimela Afrikaans Vlak 3 Leerderwerkboek
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.

Nog beter– Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.

Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om

– goed te kommunikeer deur praat, gebare en luistervaardighede te gebruik.

– taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee.

– daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik.

– metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem.

– jouself te ontwikkel deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke.

– die regte metodes te kies om jou tyd te help beplan.

Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.

Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.

Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Geniet hierdie ervaring!

The post Stimela Afrikaans Vlak 3 Leerderwerkboek appeared first on Via Afrika.

Stimela Afrikaans Vlak 3 Fasiliteerdersgids
Uiteindelik is daar ‘n Fasiliteerdersgids vir beskikbaar. Dit sal u met die enorme taak ondersteun om die taal vir volwassenes te leer. Dit word eenvoudig, interessant en prakties aangebied.

Hierdie reeks deur STIMELA vir Vlak 1 tot 4 is eenvoudig ‘n “moet” vir elke fasiliteerder.

Hierdie reeks dek alle Eenheidstandaarde, Spesifieke Uitkomste en Assesseringskriteria vir Afrikaans volgens die nasionale voorskrifte. Die gidse sal verseker dat

– fasiliteerders die metodologie en aanbieding van ‘n taak in VBOO korrek aanpak.

– die nasionale beginsels, die inhoud en verband van Afrikaans Vlak 1 tot 4 gedek is en per Module of Eenheid uiteengesit word.

– assessering die regmatige plek in die leer en onderrig van VBOO-leerders inneem.

– spesifieke en daaglikse assesseringstake in oorleg met die riglyne ingesluit is.

– integrasie midde Tale en tussen ander Vakke of Leerareas ingesluit is.

– toepaslike assesseringsinstrumente en -rubrieke vir assessering wat aangeteken moet word, in beide die Fasiliteerdersgids en Leerderboek beskikbaar is.

– voorsiening gemaak is vir enige vorm van leergestremdheid, maar ook vir begaafde leerders.

Met hierdie weldeurdagte instrument in u hand, sal u u leerders kan ondersteun om met insig te redeneer en ongelykheid bloot te stel. Dit sal ander leerders help om probleme in die daaglikse lewe te identifiseer en op te los met metodes wat toepaslik is in die leer- en onderrigsituasie.

The post Stimela Afrikaans Vlak 3 Fasiliteerdersgids appeared first on Via Afrika.

Avonture van Rocky Roy
Via Afrika Stimela has developed a variety of storybooks or readers, as they are known. The subject matter in these books is interesting and is presented in an easy-to-read format.

Via Afrika Stimela has succeeded in making them available in a variety of languages, such as Sesotho, IsiZulu, Tshivenda, Setswana, IsiXhosa, IsiNdebele, English and Afrikaans.

The post Avonture van Rocky Roy appeared first on Via Afrika.