Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Die bundel bevat tekste wat strek van volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag – alles vir die eerste keer in boekvorm en deur sowel gevestigde as nuwe en jong skrywers.

Afrikaans-is-lekker-verhale is nie sommer ’n gewone skoolbundel nie. Sommer met die eerste sien, is die verskil duidelik: hier vat die skeppings van die woordkunstenaar hande met dié van die beeldende kunstenaar.

Elke verhaal is óf nuut vir hierdie bundel geskryf, óf dit verskyn hier vir die eerste keer in boekvorm. Die verhale dek ’n wye verskeidenheid: van tradisionele volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag.

En dan die illustrasies: elke skets is spesiaal vir hierdie bundel gedoen deur die bekende kunstenaar, Frans Claerhout.

Op die verhale volg biografiese besonderhede van die skrywers, woordverklarings en begripsvrae asook aktiwiteite wat op die nuwe Suid Afrikaanse skoolkurrikulum gebaseer is.

Die bundel is veral geskik vir leerders wat Afrikaans as Eerste of as Tweede Addisionele Taal in die hoërskool neem.

The post e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Wil jy ‘n e-pos of brief skryf om ‘n sekere resultaat te bereik? Wil jy in staat wees om jou ander vakke meer doeltreffend te bestudeer? Hierdie Huistaalkursus sal jou wys hoe om jou skryf- en leesvaardighede te verbeter om hierdie doelwitte te bereik. Dit sal ook jou vermoë om te luister, te kyk en te praat ontwikkel – jy sal ‘n uitstekende kommunikeerder word. Dit sal jou baie goed te pas kom, wat jy ook al in die lewe wil doen. Werk dus hard, reik na jou drome en onthou: al doende leer ’n mens.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Harde werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal jou op baie maniere help. Jy kan iemand oortuig om met jou mening saam te stem. Jy kan meer uitvind omtrent die loopbaan wat jy wil volg. Jy kan selfs jou punte in ander vakke verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou taalvermoë te ontwikkel. Dit bevat al die inligting en aktiwiteite wat jy nodig het om beter te praat, te luister, te lees, te kyk en te skryf. Wees dus ontvanklik, konsentreer, en ontdek ‘n hele nuwe woordwêreld.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Woordreise (Digbundel)
n Versameling verteenwoordigende, meestal byderwetse Afrikaanse gedigte. Digters skryf oor hulself en hul werk. ‘n Tydlyn plaas die gedigte binne konteks. Woordverklarings en besondere illustrasies deur Alida Bothma.

The post Woordreise (Digbundel) appeared first on Via Afrika.

Droomskip en ander Radiodramas
Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. U kan ook luister na hoorspele wat as MP3’s ingesluit word – die radiodrama kom tot sy volle reg met Droomskip en ander radiodramas.

The post Droomskip en ander Radiodramas appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
Harde werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal jou op baie maniere help. Jy kan iemand oortuig om met jou mening saam te stem. Jy kan meer uitvind omtrent die loopbaan wat jy wil volg. Jy kan selfs jou punte in ander vakke verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou taalvermoë te ontwikkel. Dit bevat al die inligting en aktiwiteite wat jy nodig het om beter te praat, te luister, te lees, te kyk en te skryf. Wees dus ontvanklik, konsentreer, en ontdek ‘n hele nuwe woordwêreld.

The post Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek appeared first on Via Afrika.