Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Die bundel bevat tekste wat strek van volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag – alles vir die eerste keer in boekvorm en deur sowel gevestigde as nuwe en jong skrywers.

Afrikaans-is-lekker-verhale is nie sommer ’n gewone skoolbundel nie. Sommer met die eerste sien, is die verskil duidelik: hier vat die skeppings van die woordkunstenaar hande met dié van die beeldende kunstenaar.

Elke verhaal is óf nuut vir hierdie bundel geskryf, óf dit verskyn hier vir die eerste keer in boekvorm. Die verhale dek ’n wye verskeidenheid: van tradisionele volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag.

En dan die illustrasies: elke skets is spesiaal vir hierdie bundel gedoen deur die bekende kunstenaar, Frans Claerhout.

Op die verhale volg biografiese besonderhede van die skrywers, woordverklarings en begripsvrae asook aktiwiteite wat op die nuwe Suid Afrikaanse skoolkurrikulum gebaseer is.

Die bundel is veral geskik vir leerders wat Afrikaans as Eerste of as Tweede Addisionele Taal in die hoërskool neem.

The post e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Ekonomie Graad 11 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Ekonomie Graad 11 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Hoe meer jy jou kommunikasievaardighede verbeter, hoe meer sal jy sukses in jou lewe ervaar. Goeie taalbeheersing is belangrik in die onderwys en korporatiewe wêreld. Hierdie taalprogram sal jou in staat stel om doeltreffend te luister, te evalueer en te reageer. Jy sal taalstruktuur en -gebruik bestudeer en opwindende stories en gedigte lees. Jy sal ook jou aanbiedingsvaardighede verbeter, wat jou op skool en ook in die wêreld daarbuite sal help. Jy sal ’n meesterkommunikeerder word as jy hard werk. Daar is geen perke aan wat jy sal kan doen as jy daardie vermoë het nie.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Daar is geen groter vryheid as die vryheid van uitdrukking nie. ’n Goeie vermoë om jou in ’n ander taal uit te druk, is nuttig in meer opsigte as wat jy jou kan indink. Dit sal jou help om in jou ander vakke op skool te presteer. Dit sal jou meer werksgeleenthede gee nadat jy klaar is met jou studies. Dit sal jou die vermoë gee om jou gedagtes en idees, wat ’n groot deel van jou identiteit uitmaak, te kommunikeer. Dit sal selfs daartoe lei dat jy films en literatuur meer geniet. Hierdie boek is vol interessante oefeninge wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter. As jy hard werk en oefen wat jy geleer het, sal jy allerhande ongelooflike moontlikhede sien ontvou, ongeag wat jy in die toekoms wil doen.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Woordreise (Digbundel)
n Versameling verteenwoordigende, meestal byderwetse Afrikaanse gedigte. Digters skryf oor hulself en hul werk. ‘n Tydlyn plaas die gedigte binne konteks. Woordverklarings en besondere illustrasies deur Alida Bothma.

The post Woordreise (Digbundel) appeared first on Via Afrika.

Droomskip en ander Radiodramas
Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. U kan ook luister na hoorspele wat as MP3’s ingesluit word – die radiodrama kom tot sy volle reg met Droomskip en ander radiodramas.

The post Droomskip en ander Radiodramas appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.