Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Die bundel bevat tekste wat strek van volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag – alles vir die eerste keer in boekvorm en deur sowel gevestigde as nuwe en jong skrywers.

Afrikaans-is-lekker-verhale is nie sommer ’n gewone skoolbundel nie. Sommer met die eerste sien, is die verskil duidelik: hier vat die skeppings van die woordkunstenaar hande met dié van die beeldende kunstenaar.

Elke verhaal is óf nuut vir hierdie bundel geskryf, óf dit verskyn hier vir die eerste keer in boekvorm. Die verhale dek ’n wye verskeidenheid: van tradisionele volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag.

En dan die illustrasies: elke skets is spesiaal vir hierdie bundel gedoen deur die bekende kunstenaar, Frans Claerhout.

Op die verhale volg biografiese besonderhede van die skrywers, woordverklarings en begripsvrae asook aktiwiteite wat op die nuwe Suid Afrikaanse skoolkurrikulum gebaseer is.

Die bundel is veral geskik vir leerders wat Afrikaans as Eerste of as Tweede Addisionele Taal in die hoërskool neem.

The post e-Boek (e-PDF): Afrikaans-is-lekker-verhale appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Graad 12 is om baie redes ‘n groot jaar, waarvan van die belangrikste redes is dat jy binnekort die wêreld van werk of verdere studies sal betree. Dit sal jou geweldig help in al jou ondernemings indien jy jou Huistaal bemeester. Dit sal vir jou moontlik wees om deeglik deel te neem aan debatte en dit te verstaan. Dit sal vir jou moontlik wees om jou gedagtes en idees behoorlik te kommunikeer. Dit sal vir jou moontlik wees om te netwerk en geleenthede vir jouself te skep, en sodoende jouself in die werkersmark te bemagtig. Dit is ook belangrik om te onthou dat ‘n groot deel van wat Suid-Afrika so ‘n unieke en spesiale land maak, die feit is dat daar verskeie verskillende tale en kulture teenwoordig is – almal van gelyke belang, en dit onderskei ons as ‘n nasie. Jou vermoë om jouself uit te druk maak van jou ‘n ambassadeur van jou eie taal en kultuur en hierdie boek bevat alles wat jy benodig om jou te help om jou vaardighede in al die nodige dissiplines te verbeter. Daar is ‘n groot wêreld daar buite. Laat jou stem uitstaan.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

In jou lewe na skool, sal jou vaardighede in jou Eerste Addisionele Taal van die belangrikste vaardighede wees wat jy het om jou toekoms te bou. Hierdie boek sal jou help om ‘n meester kommunikeerder te wees en ‘n kenner in alle taal-dissiplines. Jy sal ook tyd spandeer aan die skryfproses, oefen vir ‘n werksonderhoud, voorbereide toesprake en aanbiedings doen en meer ontdek oor die prag van taal wanneer jy gedigte, drama en kortverhale bestudeer. Deur hard te werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal dit heel moontlik ook vir jou makliker raak om jou ander vakke te bestudeer en uit te blink in jou finale eksamens, wat gevolglik nuwe en opwindende geleenthede kan inhou. Die wêreld wag. Dit is tyd vir jou om jou storie te vertel.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Droomskip en ander Radiodramas
Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. U kan ook luister na hoorspele wat as MP3’s ingesluit word – die radiodrama kom tot sy volle reg met Droomskip en ander radiodramas.

The post Droomskip en ander Radiodramas appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek
In jou lewe na skool, sal jou vaardighede in jou Eerste Addisionele Taal van die belangrikste vaardighede wees wat jy het om jou toekoms te bou. Hierdie boek sal jou help om ‘n meester kommunikeerder te wees en ‘n kenner in alle taal-dissiplines. Jy sal ook tyd spandeer aan die skryfproses, oefen vir ‘n werksonderhoud, voorbereide toesprake en aanbiedings doen en meer ontdek oor die prag van taal wanneer jy gedigte, drama en kortverhale bestudeer. Deur hard te werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal dit heel moontlik ook vir jou makliker raak om jou ander vakke te bestudeer en uit te blink in jou finale eksamens, wat gevolglik nuwe en opwindende geleenthede kan inhou. Die wêreld wag. Dit is tyd vir jou om jou storie te vertel.

The post Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek appeared first on Via Afrika.