Life Skills - Via Afrika

eBook (ePDF): Via Afrika Life Skills Grade 4 Teacher’s Guide
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Via Afrika understands, values and supports your role as a teacher. You have the most important job in education, and we realise that your responsibilities involve far more than just teaching. We have done our utmost to save you time and make your life easier, and we are very proud to be able to help you teach this subject successfully.

The accompanying Learner’s Book is written in accessible language and contains all the content your learners need to master. The exciting design and layout will keep their interest and make teaching a pleasure for you.

The post eBook (ePDF): Via Afrika Life Skills Grade 4 Teacher’s Guide appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

eBook (ePDF): Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book
This is a digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

This course will help you live your life successfully and healthily. You’ll discover more about your own strengths. You’ll learn about HIV and AIDS and how to support people who are affected by it. You’ll study different cultures in South Africa and learn about the importance of protecting our

environment. You’ll also improve your balance and coordination in a variety of outdoor exercises, and learn the secrets of a healthy diet. You’ll develop your creativity as you explore Performing Arts and Visual Arts. Everything you do will help you become the best person you can be.

The post eBook (ePDF): Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om geraak die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik.

The post Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek
Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur geraak word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.

The post Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur geraak word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.

The post e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

eBook ePub for Tablets: Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

This course will help you live your life successfully and healthily. You’ll discover more about your own strengths. You’ll learn about HIV and AIDS and how to support people who are affected by it. You’ll study different cultures in South Africa and learn about the importance of protecting our environment. You’ll also improve your balance and coordination in a variety  of outdoor exercises, and learn the secrets of a healthy diet. You’ll develop your creativity as you explore Performing Arts and Visual Arts. Everything you do will help you become the best person you can be.

The post eBook ePub for Tablets: Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book
This course will help you live your life successfully and healthily. You’ll discover more about your own strengths. You’ll learn about HIV and AIDS and how to support people who are affected by it. You’ll study different cultures in South Africa and learn about the importance of protecting our environment. You’ll also improve your balance and coordination in a variety of outdoor exercises, and learn the secrets of a healthy diet. You’ll develop your creativity as you explore Performing Arts and Visual Arts. Everything you do will help you become the best person you can be.

The post Via Afrika Life Skills Grade 4 Learner’s Book appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Life Skills Grade 4 Teacher’s Guide
Via Afrika understands, values and supports your role as a teacher. You have the most important job in education, and we realise that your responsibilities involve far more than just teaching. We have done our utmost to save you time and make your life easier, and we are very proud to be able to help you teach this subject successfully.

The post Via Afrika Life Skills Grade 4 Teacher’s Guide appeared first on Via Afrika.