Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Novelle: Net vir die lekkers
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

“Dis my spot die!” skree die seun in Keenan se gesig en stamp hom tot by die sypaadjie.

Keenan gee vinnig pad. Hy voel in sy sak. Dis genoeg geld om die sjokoladeballetjies te koop. Hy sal vir Ronnie en vir Monica met die bokkie-oë ook van dit gee. Solank niemand uitvind hoe hy die geld in die hande gekry het nie.

Die sjokolades in sy skoolsak kry hom in groot moeilikheid. Om alles te kroon, pers die skoolboelie hom af omdat hy iets gesien het wat hy nie moes nie. Moet hy die regte ding doen en die waarheid vertel? Hy kan nie. Dan sal almal weet dat hy en Ronnie geboelie word. En dit deur ’n meisiekind!

Wanneer Keenan ingeroep word kantoor toe oor geld wat weggeraak het, hou hy by sy storie – die storie net aan die veilige kant van die ware een. Kan hy dinge self regmaak voordat die hoof Ouma Nonna betrek by die hele ding? Of gaan hy maar verantwoordelikheid moet vat vir iets wat hy nie gedoen het nie? In hierdie storie vind Keenan uit dat die waarheid altyd ’n manier het om uit te kom – al loop dit met ompaaie.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Novelle: Net vir die lekkers appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

“Ry?” Raider se asem begin jaag. Hy onthou wat Duiwel gesê het, dat die man sal sorg dat hy honest bly. “Ek mag nie in vreemde karre klim nie –” begin hy en byt sy tong raak toe hy met een haal van sy voete af gepluk word.

“Ek maggie in vreemde karre klimmie,” tart die man. “Is daai wat djille innie skool leer?”

Raider is in die moeilikheid. Diep in die moeilikheid. En hy het niks eens gedoen nie! Hy was net op die verkeerde plek op die verkeerde tyd … saam met die verkeerde mense. Mense soos Gatiep en Duiwel, gangsters wat hom ingesleep het by hulle planne en drugs op hom geplant het.

Nou sal hy nooit weer vir Sunshine, sy tweede ma, sien nie. Ook nie vir Bridget nie. Mooi Bridget wat so slim is sy kan lees wat in sy kop aangaan. Nou is sy lewe oor. Of is dit? Kan hy homself nog red? Is daar mense wat hom kan help om homself te help? Lees en vind uit!

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Wil jy ‘n boodskap stuur vir iemand van wie jy hou? Moet jy die instruksies vir ‘n nuwe tuistoestel lees? Wil jy graag nuwe woorde in jou huistaal leer? Wat jy in hierdie boek gaan leer, sal dit alles moontlik maak. Dit sal jou help om jou lees- en kyk-, luister- en praat-, en skryfvaardighede te verbeter. Werk dus hard, lees baie boeke, en behaal daarmee uitstekende resultate.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Welkom by Afrikaans Eerste Addisionele Taal in Graad 7 – ‘n splinternuwe avontuur in die wêreld van woorde. Hierdie boek is vol aktiwiteite en inligting wat jou taal sal verbeter. Jy sal beter luister, praat, lees, kyk en skryf. Dit sal jou help om te kommunikeer, nuwe vriende te maak, en veel meer. Stel jouself bloot en ontdek die moontlikhede!

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Rymreise
Poësie vir die jonger geslag, jonk in ouderdom en jonk van gees. Die gedigte is tematies gerangskik rondom onderwerpe soos ‘Van tien tot tiener’, ‘Goggas’ en ‘Oral om ons’. Daar is ook woordverklarings. Die bundel is pragtig geïllustreer.

The post Rymreise appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.