Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Novelle: Met die potlood
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Elton September is ’n 13-jarige seun. Hy doen nie waffers in sy skoolwerk nie, maar die kunsonderwyser reken dat hy ’n besondere kunstalent het en die kunsskool op die dorp wink. Tuis stuur dinge egter op ’n nagmerrie af. In die woonbuurt word hy geboelie deur die “stoepstaners”. By die skool loop hy onder die nukke en grille van die Wise Guys deur en om alles te vererger, begin die kinders by die kunsskool skielik baie vreemd optree.

Toe die polisie net voor die skool sluit vir die Desembervakansie skielik by die skool opdaag, weet Elton hier kom moeilikheid. Hoekom is hulle hier? En waar kom die plastieksakkie met wit poeier in sy sak vandaan? Voordat hy hom kom kry, land Elton agter in ’n vangwa. Wat gaan aan? Gaan hy ooit uit hierdie penarie kom? En hoe?

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Novelle: Met die potlood appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Novelle: Sweepsoldaat van Sondelani
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Eers het Mandla gedink sy broer, Bongi, is reg; hy voel dalk net kriewelrig omdat die drif altyd donker is. Dalk is die geplas in die water maar net watervoëls. Tot die aand wat die rooi oë tussen die riete verskyn . . .

Mandla se pa wil hom nie glo nie en noem hom ’n zinyane wat blêr-blêr na sy ma toe hardloop. Bongi lag hom uit. Hulle bokke begin verdwyn, en Simba, Bongi se hond, word vergiftig. Brandstigting verwoes byna die plaas, en wanneer Mandla se pa hom opdrag gee om die rietbos aan die brand te steek, begin dinge erg skeefloop. Die dag na die brand maak Mandla en Bongi ’n gruwelike ontdekking en om alles te kroon, word Mandla se pa deur die polisie ondervra oor wildstropery op die plaas waar Thandi se pa bestuurder is. Sy vriendskap met Thandi is daarmee heen en niks is reg met die wêreld nie. Mandla het nog nooit so alleen gevoel nie. Hy weet hy moet iets doen, maar wat?

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Novelle: Sweepsoldaat van Sondelani appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Welkom by nog ’n opwindende jaar van Huistaal-onderrig. Hierdie boek sal jou help om al die nodige vaardighede te verbeter om ’n doeltreffende kommunikeerder te word. Dit sal jou help om jou woordeskat te verbeter, jou lees- en skryfvermoë te ontwikkel en selfs meer selfversekerd te wees as jy jou gedagtes en idees uitdruk. As jy oefen, goed luister en hard werk, is daar geen perk aan dít wat jy kan doen nie.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

As ’n Graad 8-leerder sal jy reeds weet hoe lekker dit voel om jou in ’n ander taal uit te druk. Hierdie boek sal jou help om jou vaardighede nog meer te verbeter en sal jou die vermoë gee om meer te verstaan, meer te waardeer, selfs beter te vaar in jou ander vakke op skool en opwindende geleenthede vir jouself buite die klaskamer te skep. As jy hard werk en gereeld oefen, sal jy sien hoe allerhande moontlikhede ontvou. Die kans is in jou hande.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Rymreise
Poësie vir die jonger geslag, jonk in ouderdom en jonk van gees. Die gedigte is tematies gerangskik rondom onderwerpe soos ‘Van tien tot tiener’, ‘Goggas’ en ‘Oral om ons’. Daar is ook woordverklarings. Die bundel is pragtig geïllustreer.

The post Rymreise appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.