Afrikaans - Via Afrika

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

“Lus vir ’n roomys?” vra Marchant. Gaan hy dit nooit vergeet nie? Spot hy alweer met my? “Nee, dankie! Dis nie snaaks nie, hoor!” Lize verstaan nie hoekom moet sy altyd so ongemaklik voel wanneer Marchant naby is nie. En sy pêl noem haar die Roomyskoningin! Asof daar nou ys deur haar are vloei!

Gmf!

En dan is daar nog die Mej Hoogland-kompetisie, die poësiekompetisie en haar pa wat moontlik sy werk kan verloor… Gaan haar ys smelt en haar drome waar word? Wanneer sy saam met haar vriende die alledaagse probleme van ’n tiener trotseer en ook nog binne haarself ’n stryd voer oor haar ouers, gebeur daar stadig maar seker iets baie mooi in haar lewe…

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Novelle: ‘n Ander dimensie
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Is dit moontlik om na ’n ander dimensie te gaan en daar deur regte outydse seerowers ontvoer te word? Is dit wetenskapsfiksie of net ’n nare droom? Of is dit dalk die waarheid?

Hoe anders verklaar jy dit dat Lee-Anne, Mayo, Einstein en Slak saam in ’n vreemde dimensie beland, vol moorddadige karakters en met heel ander reëls? Reëls wat dinge soos moord en marteling insluit. Dit terwyl die vier van hulle een Saterdagmiddag doodonskuldig in hulle boomhuis na ’n seerowerkaart gesit en kyk het. ’n Kaart wat hulle na ’n geheime wêreld voer, vol skatte en doodsgevare. Hier word die vier maats se talente, waardes, vasberadenheid, dapperheid en vriendskap terdeë getoets.

Sal hulle óóit weer by die huis kom en óóit weer van Slak se ma se heerlike, tuisgemaakte hamburgers en aartappelskyfies eet? Lees en vind uit …

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Novelle: ‘n Ander dimensie appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek
This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik te word.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids
Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

In enige vak wat jy op skool neem, is daar altyd die geleentheid om jou kennis uit te brei en jou vaardighede te verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou kommunikasievaardighede in jou huistaal te verbeter. Dit sal jou ook in staat stel om jou uit te druk presies soos jy wil, om nog mense te ontmoet en om nuwe geleenthede vir jouself te skep. Jy oorweeg dalk ’n opwindende beroep as ’n nuusleser, skrywer of musikant – waarvan almal ’n goeie taalbeheersing vereis. Selfs as jy nie hierdie beroepe oorweeg nie, sal jy steeds vind dat die bemeestering van jou moedertaal jou geweldig baie sal help in enige beroep wat jy kies. Wees gereed vir ’n splinternuwe avontuur.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek
Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.

Hierdie boek sal jou help om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede selfs verder te verbeter deur voort te bou op alles wat jy tydens jou vorige jare op skool geleer het. Jou woordeskat sal verbeter, jou leesen skryfvaardighede sal ontwikkel en jou vermoë om ander te verstaan, sal beter word as ooit tevore. Hoe vlotter jou taalgebruik word, hoe meer kan jy by die skool, by die werk en in jou lewe doen.

The post e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek appeared first on Via Afrika.

Rymreise
Poësie vir die jonger geslag, jonk in ouderdom en jonk van gees. Die gedigte is tematies gerangskik rondom onderwerpe soos ‘Van tien tot tiener’, ‘Goggas’ en ‘Oral om ons’. Daar is ook woordverklarings. Die bundel is pragtig geïllustreer.

The post Rymreise appeared first on Via Afrika.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

The post Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids appeared first on Via Afrika.